Kontak

Hier is sommige van my profiele aanlyn wat relevant kan wees:

Dis nie nodig om my te soek op die algemene platforms vir “sosiale media” nie – ek verkies om produkte te skep eerder as om een te wees. Om met my direk kontak te maak, is e-pos waarskynlik die beste. Hou asb. in gedagte dat ek nie deurgaans al my e-posadresse nagaan nie, veral wanneer ek reis of op verlof is.