Welcome

Welcome to my website. Continue to the front page in Afrikaans or in English.

I am a computer scientist with specific interest in natural language processing, machine learning and artificial intelligence. I enjoy working in Python most, but have a look at my list of projects. You can also visit my weblog or my list of publications.

RSS

Welkom

Welkom by my webwerf. Gaan gerus na die voorblad in Afrikaans of in Engels.

Ek is ’n rekenaarwetenskaplike en stel veral belang in natuurlike­taal­verwerking, masjien­leer en kuns­matige intelli­gensie. Ek werk graagste in Python as programmeer­taal, maar sien gerus my lys projekte. Besoek gerus ook my webjoernal of my lys publikasies.